Montessori-skole: die ander kant [Montessori Schools: The Other Side]
Available from:
IngentaConnect
Monica Viljoen
(Author)
Publication: Koers: Bulletin vir Christelike Wetenskap / Bulletin for Christian Scholarship,
vol. 60, no. 1
Date: 1995
Pages: 155-158
Montessori method of education,
Montessori schools
See More
Abstract/Notes: Na aanleiding van die artikel “Die invloed van die New Age-beweging op die onderwysagenda van die toekoms” deur Lien van Niekerk en Corinne Meier van die Departement Historiese Opvoedkunde van Unisa (vgl. Koers, 59 (1) 1994:69-84) wil ek graag ’n ander sy van Montessori-skole onder die aandag van Koers lesers bring. [Following the article "The influence of the New Age movement on the education agenda of the future" by Lien van Niekerk and Corinne Meier from the Department of Historical Education of Unisa (cf. Koers, 59 (1) 1994:69-84) I would like to bring another side of Montessori schools to the attention of Koers readers.]
Language: Afrikaans
DOI: 10.4102/koers.v60i1.625
ISSN: 0023-270X, 2304-8557